Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE

Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE

1 0 about 1 month ago
Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder oë.

Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere word die definisie van 'n eiendomspraktisyn uitgebrei. Op die oog af gaan diegene soos eiendomsontwikkelaars nou ook aan dié Wet, wat voorheen hoofsaaklik op eiendomsagente van toepassing was, moet voldoen.

Voldoening beteken bydraes tot die getrouheidsfonds, onderhewigheid aan die nuwe ... See More

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help